Jimmy Durante

Jimmy Durante
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Francis Durante
Geboorte (1893-02-10)10 Februarie 1893
Sterfte 29 Januarie 1980 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1 (aangenome)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1920–1972
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jimmy Durante (10 Februarie 1893 – 29 Januarie 1980) was 'n Amerikaanse komediant, akteur, sanger en pianis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Who Came to Dinner (1942), It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), Sleepless in Seattle (1993), en The Notebook (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search